rangtelwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rangtelwoord | rangtelwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| rangtelwoordjie | rangtelwoordjies |
- rang•tel•woord
- (taalkunde) Woordsoort wat 'n volgorde aandui.
- Telwoorde word onderverdeel in rangtelwoorde en hooftelwoorde.
- Rangtelwoorde word verder in bepaalde en onbepaalde rangtelwoorde verdeel.
- Bepaalde rangtelwoorde dui die presiese volgorde aan, bv. eerste, derde en honderdste.
- Onbepaalde rangtelwoorde dui nie die presiese volgorde aan nie, bv. middelste, laaste, soveelste, ens.
| Vertalings: rangtelwoord | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor rangtelwoord.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | rangtelwoord | rangtelwoorden |
- rang•tel•woord
(lêer)
- «Het woord "middelste" is een onbepaald rangtelwoord»
- Die woord "middelste" is 'n onbepaalde rangtelwoord.