drie
Voorkoms
-
(lêer)
| Telwoord |
|---|
| drie |
- Kan ek drie suigstokkies kry?
- Ek speel drie keer per week rugby.
| Vertalings: drie | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| drie | drieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| drietjie | drietjies |
- Die syfer 3.
- (sport) 'n Doel in rugby; punte aanteken deur die bal in die teenstanders se doelgebied te druk.
- Die seun het 'n drie gedruk.
- IPA:
- Nederlands: ['dri],
,(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | drie | drieën |
| Verkleinwoord | drietje | drietjes |
- Drie: die syfer 3
- «Er ontbrak een drie.»
- Daar het 'n drie ontbreek.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Hooftelwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Telwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Sport in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Hooftelwoorde in Nederlands
- Telwoorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands