intransitief
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | intransitief | intransitiewe | |
- IPA: [əntrɑnsəˈtif, əntrɑ̃səˈtif], meervoud: [əntrɑnsəˈtivə, əntrɑ̃səˈtivə], attributief: [əntrɑnsəˈtivə, əntrɑ̃səˈtivə]
- اِنْتْرَنْسِتِیفْ , meervoud: اِنْتْرَنْسِتِیڤِی, attributief: اِنْتْرَنْسِتِیڤِی
- (taalkunde) Wat geen lydende (direkte) voorwerp kan hê nie.
| Vertalings: intransitief | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| intransitief | intransitiewe |
- (taalkunde) Onoorganklike werkwoord.
| Vertalings: intransitief | |||
|---|---|---|---|