jagluiperd
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| jagluiperd | jagluiperds |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| jagluiperdjie | jagluiperdjies |
- یَخْلُیْپِرْدْ , meervoud: یَخْلُیْپِرْدْسْ
- (soogdiere) 'n Soogdier in die katfamilie (Sjabloon:soesie).
- ’n Takkraal met ’n lewende boerbok wat daarbinne vasgemaak is, is die beste manier om ’n jagluiperd te vang. [1]
| Vertalings: jagluiperd | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor jagluiperd.