kameel
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Etimologie
- Deur Grieks, kamelos van die Hebreeus, gamal vir "kameel".
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kameel | kamele |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
kameeltjie | kameeltjies |
Woordafbreking
- ka•meel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Die twee ware kamele is die dromedaris met sy enkele boggel en die Baktriese kameel met die dubbele boggel.
Vertalings
Vertalings: kameel | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kameel.
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | kameel m | kamelen |
Verkleinwoord | kameeltje | kameeltjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ka.ˈmel]
-
(lêer)
Woordafbreking
- ka•meel