kameleon
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kameleon | kameleons |
- ka•me•le•on
- (reptiele) 'n Akkedis in die familie
Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
| Vertalings: kameleon | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | kameleon m, o | kameleons |
| Verkleinwoord | kameleonnetje | kameleonnetjes |
-
(lêer)
- 'n Verkleurmannetjie of trapsuutjie.