trapsuutjie

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
trapsuutjie | trapsuutjies |
Woordafbreking
- trap•suut•jie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (reptiele) 'n Akkedis in die familie
Chamaeleonidae wat sy vel se kleur vir kamoeflering kan verander.
- (figuurlik) Persoon wat stadig beweeg.
Voorbeeldsinne
- Die trapsuutjie het papegaai-agtige voete wat aangepas is om in bome te leef en saggies deur takke en blare te beweeg.
- Hy loop so stadig soos trapsuutjie.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: trapsuutjie | |||
---|---|---|---|