kiepersol
Voorkoms
- Volgens 'n legende uit die Tweede Vryheidsoorlog kom dit van Engels: keep us all. [1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kiepersol | kiepersolle |
- kie•per•sol
- (plante)
Cussonia 'n genus van bome wat in Suid-Afrika voorkom - (plante), in besonderheid
Cussonia spicata 'n Immergroen boomspesie wat in vogtiger streke van Afrika voorkom
- .
- Gewone kiepersol (ook genoem Laeveldkiepersol) kan ligteryp weerstaan en is uiters droogtebestand.[2]
- 2) gewone kiepersol, laeveldkiepersol
- boskiepersol, enkelblaarkiepersol, Gamtooskiepersol, hoëveldkiepersol, Kaapse kuskiepersol, seekatkiepersol, suidkus-kiepersol, Vaalkiepersol
| Vertalings: kiepersol | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kiepersol.