klimaatsverandering
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klimaatsverandering | klimaatsveranderinge |
-
(lêer)
- Samestelling van klimaat en verandering met die s-verbindingsklank.
- kli•maats•ver•an•de•ring
- Verandering in 'n bepaalde gebied se klimaat oor 'n bepaalde tyd, in besonder die wêreldwye verwarming sedert die 19de eeu.
- Ons moet dringend optree om klimaatsverandering en die impak daarvan te beveg.
| Vertalings: klimaatsverandering | |||
|---|---|---|---|