klimaatverandering
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
klimaatverandering | klimaatveranderinge |
- Samestelling van klimaat en verandering.
- kli•maat•ver•an•de•ring
- Verandering in 'n bepaalde gebied se klimaat oor 'n bepaalde tyd, in besonder die wêreldwye verwarming sedert die 19de eeu.
- Klimaatverandering bedreig ysbere deur verhongering aangesien hulle jagseisoen verkort word.
Vertalings: klimaatverandering | |||
---|---|---|---|