koud
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | koud | koue | ||
| Vergrotend | kouer | |||
| Oortreffend | koudste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | bibberkoud, yskoud, piskoud | |||
- Hulp:IPA: [kœut]
- Wat 'n lae temperatuur het; nie warm nie.
- Oud maar nog nie koud nie (nog aan die gang; lewenskragtig).
- «Nie skrik vir koue pampoen nie.»
- Nie maklik laat intimideer nie; Skrik nie maklik nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|