warm
Jump to navigation
Jump to search
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | warm | warme | warms | |
Vergrotend | warmer | warmers | ||
Oortreffend | warmste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | vuurwarm, witwarm, helwarm, kokend warm, rooiwarm, snikwarm |
Woordafbreking
- warm
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Wat taamlik hoë temperatuur het; nie koud nie.
Voorbeeldsinne
- Sjoe, maar dit is warm hier!
Spreekwoorde
- Hy/sy het 'n warm hart (goedhartig).
- Dis botter op 'n warm klip (nuttelose moeite).
- Maak die lewe warm vir iemand (dit onplesierig maak).
- Smee die yster terwyl dit warm is (benut 'n gunstige geleentheid solank die geesdrif hou).
- Vars botter en warm brood, is 'n ou man se bittere dood (ou man wat met 'n jong vrou trou).
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|