kwadraat
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwadraat | kwadrate |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kwadraatjie | kwadraatjies |
- Van Latyn, 'quadratus', vierkant.
- kwa•draat
- (wiskunde) Tot die mag 2; die resultaat as 'n getal met homself vermenigvuldig word.
- Nege is die kwadraat van drie (3×3 = 9).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwadraat.