Gaan na inhoud

laasgemelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
laasgemelde
laas•ge•meld•de
Dit wat laaste gemeld is.
Uit laasgemelde huwelik is twee seuns gebore.

    Sinonieme

laasgenoemde

    Antonieme

eersgenoemde

    Vertalings

  Vertalings:    laasgemelde
Engels: latter(en), last-named(en)
Nederlands: laatstgenoemd(nl)
Enkelvoud Meervoud
  laasgemelde     laasgemeldes  
Dit wat laaste gemeld is.
In 1936 is laasgemelde ontbind.

    Vertalings

  Vertalings:    laasgemelde
Engels: the latter(en), the last-named(en)
Nederlands: laatstgenoemd(nl)