laatstgenoemde
Nederlands (nl)
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | laatstgenoemd | |
Verboë | laatstgenoemde | |
Partitief | laatstgenoemds |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˌlats(t).χə.ˈnum.də]
-
(lêer)
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Verboë vorm van laatstgenoemd.
Voorbeeldsinne
- «Estland, Letland en Litouwen zijn Europese staten. Het laatstgenoemde land is het grootst. »
- Estland, Letland en Litoue is Europese state. Die laasgenoemde land is die grootste.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | laatstgenoemde | laatstgenoemden |
Selfstandige naamwoord
Eienskappe
- Die meervoud op -n word net vir persone gebruik.