later
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | laat | late | ||
Vergrotend | later | |||
Oortreffend | laatste |
- la•ter
- Ná verloop van tyd; ’n tydstip ná iets anders.
- 'n Later gebeurtenis.
- Vergrotende trap van laat.
- In teenstelling tot die meeste vergrotende trappe het dit 'n attributiewe vorm: latere.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
later |
- Ná verloop van tyd; ’n tydstip ná iets anders.
- Hy het eers later opgedaag.