legioen
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| legioen | legioene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| legioentjie | legioentjies |
-
(lêer)
- le•gi•oen
- (militêr) (geskiedenis) 'n Eenheid van die Romeinse leër, eers 3000, later 6000 en meer man sterk.
- 'n Menigte; groot skare mense of engele.
- In die strokiesprent is Asterix 'n soldaat in die legioen.
- Of dink jy dat Ek nie nou my Vader kan bid en Hy vir My meer as twaalf legioene van engele beskikbaar sal stel nie?[1]
| Vertalings: legioen | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Matteus 26:53