leër
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leër | leërs |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leërtjie | leërtjies |
-
(lêer) - IPA: [ˈliːjər], meervoud: [ˈliːjərs]
- IPA: teenwoordige tyd: [ˈliːjər]; verlede tyd: [χəˈliːjər]
- لَِییِرْ, meervoud: لَِییِرْسْ
- teenwoordige tyd: لَِییِرْ ; verlede tyd: خِلَِییِرْ
- lé-ër, meervoud: lé-ërs
- teenwoordige tyd: lé-ër; verlede tyd: gelé-ër
- Oorlogsmag, 'n militêre krygsmag.
- (figuurlik) 'n Groot menigte.
- Die leër trek van Spanje na Nederland.
- 'n Leër het vir die vertoning opgeruk.
| Vertalings: leër | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | leër |
| Verlede Tyd | ek | het geleër |
| Verdere vervoegings: leër (vervoeging) | ||
- Troepe saamtrek; 'n militêre kamp opslaan.
| Vertalings: leër | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | leeg | leë | leegs | |
| Vergrotend | leër | |||
| Oortreffend | leegste | |||
- Vergrotende trap van leeg.
- Die dam is leër as gister.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor leër.