Gaan na inhoud
Hoofkieslys
Hoofkieslys
skuif na kantbalk
versteek
Navigasie
Tuisblad
Onlangse wysigings
Lukrake woord
Lukrake Afr. woord
Woord begin met...
Kategorieë
Inligting
Geselshoekie
Huidige gebeure
Hulp
Soek
Soek
Voorkoms
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Persoonlike gereedskap
Skenkings
Skep gebruiker
Meld aan
Inhoud
skuif na kantbalk
versteek
Inleiding
1
Afrikaans (af)
Wissel Afrikaans (af) subafdeling
1.1
Woordafbreking
1.2
Selfstandige naamwoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
1.2.3
Sinonieme
1.2.4
Afgeleide woorde
1.2.5
Vertalings
Wissel die inhoudsopgawe
leisel
1 taal
Nederlands
Bladsy
Bespreking
Afrikaans
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Gereedskap
Gereedskap
skuif na kantbalk
versteek
Aksies
Lees
Wysig
Wys geskiedenis
Algemeen
Skakels hierheen
Verwante veranderings
Laai lêer
Permanente skakel
Bladinligting
Haal dié blad aan
Kry verkorte URL
Switch to legacy parser
Druk/uitvoer
Skep boek
Laai af as PDF
Drukbare weergawe
Ander projekte
Voorkoms
skuif na kantbalk
versteek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die leisels of
teuels
van 'n ryperd
Afrikaans (af)
Enkelvoud
Meervoud
leisel
leisels
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
leiseltjie
leiseltjies
Woordafbreking
lei•sel
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Die lang riem van 'n
toom
waarmee 'n perd, muil of donkie gestuur, aangeja of ingehou word
(
figuurlik
)
'n Hef in die hand wanneer iemand in beheer van sake is
Voorbeeldsinne
Die perde word die
leisels
gegee sodat hulle vry kan hardloop.
Die ses leerders gaan die
leisels
oorneem.
Sinonieme
leiriem
stuurriem
teuel
toomriem
Afgeleide woorde
leiselhouer
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
reins
(en)
Nederlands
:
leidsel
(nl)
Kategorieë
:
Woorde in Afrikaans van lengte 6
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Figuurlik in Afrikaans
Soek
Soek
Wissel die inhoudsopgawe
leisel
1 taal
Nuwe onderwerp