Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- teu•el
- Die lang riem van 'n toom waarmee 'n perd, muil of donkie gestuur, aangeja of ingehou word.
- (figuurlik) 'n Kontrole wanneer iemand in beheer van sake is, of beheer afstaan en sake hul loop laat neem.
- Die onwettige ruiters gebruik tuisgemaakte teuels en kettings wat diep snye in die diere se mondhoeke veroorsaak.
- Die teuels word laat skiet.
- Daar word vrye teuels gegee aan hulle verbeelding.
- leiriem, leisel, stuurriem, toom, toomriem
- kontrole
- teuelhand (d.i. linkerhand), teuelloos (d.i. ongebreideld, bandeloos, buitensporig)