Gaan na inhoud

toom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Opgetoomde ryperd
Enkelvoud Meervoud
  toom     tooms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  toompie     toompies  
toom
(perdry) Tuig bestaande uit koptuig (kyk: halter), stang en teuels wat 'n perd se bewegings aan 'n ruiter onderwerp.
Tooms en saals word te koop aangebied.
Die perd moet in toom gehou word.

    Sinonieme

breidel
  1. intoom
  2. optoom
  3. toomboeg
  4. toomloos (d.i. onbeteueld, losbandig)
  5. toomsluiting
  6. toomstang
  7. in toom hou (vaste uitdrukking)

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Zaumzeug(de)
Engels: bridle(en)
Frans: bride(fr)
Italiaans: testiera(it)
Limburgs: hoofstèl(li)
Duits (Pennsilvanies): Zaahm
Sweeds: betsel(sv)