oog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Spring na: navigasie, soek
[1] 'n Menslike oog.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oog     oë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ogie     ogies  

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA: [uə̯χ], meervoud: [ˈuːwə, ˈuə̯gə], verkleinwoord ['uə̯χi]

Write.svg Met Arabiese letters

اُوَخْ , meervoud: اُوَگِی , اُووِی

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1909

oog, meervoud: ó-ë, óge

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

  1. Orgaan waarmee 'n mens of dier sien.
  2. 'n Oogvormige opening in 'n voorwerp.
  3. Blik wat mens op iets rig.
  4. 'n Fontein.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Die meeste mense het twee , wat aan beide kante van die neus sit.
  2. Sy trek 'n garing deur die oog van 'n naald.
  3. Gooi 'n oog oor die inskrywing.
  4. Toe StamAbel die plaas betrek het, was daar 'n fontein of oog bó in die berg.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    oog
Oos-Siries: ܥܝܢܐ(syr) ('aina)
Wes-Siries: ܥܝܢܐ(syr) ('aino)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oog.


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord oog o ogen 
Verouderde vorme
Genitief oogs ogen  
Datief oog, oge ogen

Nuvola apps ksig.png Spelling tot 1934:

oog, datief: oog(e); meervoud: oogen

Nuvola apps edu languages.png Uitspraak

IPA:
Nederlands: [oːx, oʊ̯x], meervoud: [ˈoːγ̊ə(n), ˈoʊ̯γ̊ə(n)]
Belgies: [oə̯ɕ], meervoud: [ˈoə̯ɕə(n)]

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Oog