Gaan na inhoud

lugbesoedeling

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Lugbesoedeling.
Enkelvoud Meervoud
  lugbesoedeling     lugbesoedeling  
lug•be•soe•de•ling
(ekologie) 'n Menslike aktiwiteit of handeling wat die aarde se atmosfeer (die lug) besoedel.
Lugbesoedeling word onder andere deur die verbranding van steenkool, olie en petrol veroorsaak.
besoedeling.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: air pollution(en)
Nederlands: luchtvervuiling(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor lugbesoedeling.