lys
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lys | lyste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lysie | lysies |
- lys
- 'n Opsomming van items of sake wat onder melkaar staan.
- 'n Dun randjie wat effens uitstaan, soos aan 'n rots, gebou of meubelstuk.
- Hy het 'n lys van die beste kandidate gemaak.
- Die bergklimmer klou verbete aan die dun lysie vas.
| Vertalings: 1. Items onder mekaar | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Dun randjie | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lys |
| Verlede Tyd | ek | het gelys |
- Items agtereenvolgens opnoem of onder mekaar skryf.
- Sy is besig om die beste kandidate te lys.
| Vertalings: lys | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |||
|---|---|---|---|---|
| Naamval | Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald |
| Nominatief | lys | lyset | lys | lysene |
| Genitief | lys' | lysets | lys' | lysenes |