manen
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | maan m | manen |
Verkleinwoord | maantje, (Vlaams:) maanke |
maantjes, (Vlaams:) maankes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | maans | manen |
- «Phobos en Deimos zijn de twee manen van Mars.»
- Phobos en Deimos is Mars se twee mane.
Stamtye | ||
---|---|---|
manen | maande | gemaand |
Tydvorme | ||
Persoon | Teenwoordige Tyd | Verlede Tyd |
ik | maan | maande |
jij, u | maant | |
hij, zij, het | maant | |
wij, jullie, zij | manen | maanden |
Gebiedende Wys | Voltooide deelwoord | Onvoltooide deelwoord |
maan | gemaand | manend |
- Oorganklike werkwoord.
- Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
- Swakke werkwoord met agtervoegsel -de.
- « De politie heeft hen gemaand binnen 24 uur te vertrekken.»
- Die polisie het hulle gemaan om binne 24 uur te vertrek.