meter
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meter | meters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| metertjie | metertjies |
-
(lêer)
- me•ter
- Die boom is 3 meter hoog.
- Die meter se wyser mag nie in die rooi gebied kom nie.
- Die meter neem die lesings een keer per maand.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor meter.