mol
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mol | molle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| molletjie | molletjie |
-
(lêer)
- mol
- (soogdiere)
Talpa europaea, insektivoor met 'n spits neus wat tonnels in die grond grawe. - (musiek) Musieknotasie wat 'n verlaging met een halwe toon aandui.
- (chemie), (eenhede) SI-eenheid vir die hoeveelheid materie in 'n stelsel wat ewe veel deeltjies as die atome in 12 gram koolstof-12 bevat.
- 'n Mol is besig om ons grasperk te verwoes.
- 'n Mol verlaag die toonhoogte van ’n noot met een halftoon.
- Vir die elemente is die massa van 1 mol goed bekend en word gewoonlik in die periodieke tabel weergegee.
- «'n Berg van 'n molshoop maak»
- Iets erg oordryf; Van 'n klein werkie 'n reusetaak maak.
| Vertalings: 1. Genus Talpa | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Musiekteken | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. SI-eenheid | |||
|---|---|---|---|