newton
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| newton | newtons |
- (eponieme) van w:Isaac Newton
- new•ton
- Een newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.
| Vertalings: newton | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor newton.