sekonde
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| sekonde | sekondes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| sekondetjie | sekondetjies |
-
(lêer)
- se•kon•de
- 'n Minuut bestaan uit 60 sekondes.
- Een sekonde is 'n 1/3600ste deel van 'n graad.
- Het jy 'n sekonde?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sekonde.