lumen
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lumen | lumens |
- lu•men
- Die herlaaibare flits is 1200 lumen sterk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lumen | lumina |
- (biologie) Holte of kanaal in 'n buis of buisvormige orgaan.
- Soms word 'n vernouing van die lumen van die dunderm waargeneem aan die teenoorgestelde kant van die aanhegtingspunt van die buis.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | lumen m | lumens |
- Hulp:IPA: [ˈly.mən]
-
(lêer)
- lu•men
- «De lumen is een afgeleide SI-eenheid.»
- Die lumen is 'n afgeleide SI-eenheid.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | lumen o | lumina |
- «Doch bij het konijn IV, waar de lumina wijd openstonden, in tegenstelling van die bij de andere, waar de lumina gewoonlijk waren saamgevallen, waren de "Ersatzzellen” verder uit elkander gelegen.[1]»
- By konyn IV waar die lumens? wyd oopgestaan het -in teëstelling van die ander een s'n, waar die lumens gewoonlik saamgeval het, is nogtans die "Ersatzzellen” verder uitmekaar geleë.
- « […], maar wel steken de toppen der cellen vrij in het lumen uit, […][1]»
- […] maar die selle se toppe steek wel vryelik in die lumen uit.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Fisikaterme in Afrikaans
- Eenhede in Afrikaans
- Biologie in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Fisikaterme in Nederlands
- Biologie in Nederlands