Gaan na inhoud

metode

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  metode     metodes  
IPA: [miˈtuə̯də, məˈtuə̯də], meervoud: [miˈtuə̯dəs, məˈtuə̯dəs]
مِیتُوَدِی , meervoud: مِیتُوَدِسْ
1. Vaste, weldeurdagte manier van handel of werk.
2. Spesiale prosedure wat gevolg word in die verrigting van 'n taak.

    Vertalings

  Vertalings:    metode
Duits: Methode(de)
Engels: method(en)
Frans: méthode(fr)
Herero: omuhingo
Italiaans: metodo(it)
Nederlands: methode(nl)
Russies: метод(ru) (metod)
Spaans: método(es)
Sweeds: metod(sv)
Turks: usul(tr), kaide(tr), metot(tr)
Volapük: metod(vo)
Xhosa: ucwangciso
Zoeloe: indlela yokwenza(zu), isu(zu)