moerbei
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moerbei | moerbeie |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| moerbeitjie | moerbeitjies |
- moer•bei
- (vrugte) Sappige, braamagtige vrug van die moerbeiboom.
- (plantkunde) 'n Plant of boom in die familie
Moraceae wat moerbeie as vrugte dra.
- Moerbeie is heerlik, maar kan vlekke op mens se klere maak.
- Die moerbei is 'n indringerplant en 'n groot, bladwisselende en bosserige boom met neerhangende buitetakke.
- «Vir die swartste moerbei klim jy die hoogste.»
- Vir iets wat die moeite werd is, sal mens baie moeite doen.
| Vertalings: moerbei | |||
|---|---|---|---|