aap
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aap | ape |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
apie | apies |
Woordafbreking
- aap
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Primaat, 'n soogdier wat aan die mens verwant is.
- (figuurlik) 'n Idioot.
Voorbeeldsinne
- Sommige ape leef uitsluitlik in bome, ander in die graslande; en die diëte verskil ook wyd, alhoewel almal omnivore is.
- Die ou is 'n regte aap.
Spreekwoorde
- «Die aap uit die mou laat.»
- 'n Geheim verklap.
- «Die aapstuipe kry.»
- Hewig ontstel.
- «Al dra 'n aap 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike ding»
- Mooi klere of versierings verander nie iemand se karakter nie.
- «Dit weet die aap se stert.»
- Almal weet dit.
- «Soveel van iets weet soos 'n aap van godsdiens.»
- Heeltemal niks weet van 'n saak nie.
Meronieme
Vertalings
Vertalings: aap | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aap.