oes
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| oes | oeste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| oesie | oesies |
- Die oes is in volle swang. Die planeet Ceres se naam is afgelei van die Romeinse godin van groeiende plante, die oes en moederlike liefde.
- Die oes is besonder ryk die jaar.
| Vertalings: oes | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | oes |
| Verlede Tyd | ek | het geoes |
- Ons is besig om koring te oes. Die landbou-aktiwiteite is geleidelik uitgebou, en reeds in 1659 is die eerste wyndruiwe geoes.
- Sy pragtige solo oes 'n luide applous.
- «Op iemand se stoppels oes.»
- Vry na 'n meisie wat deur iemand anders afgesê is.
- «Wie wind saai, sal storm oes.»
- Wie kwaad stig, kry dit dikwels dubbel terug. Wie oproer verwek, word die slagoffer daarvan.
| Vertalings: oes | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | oes | oes | ||
| Vergrotend | oeser | |||
| Oortreffend | oesste | |||
- Wat sleg lyk of voel; onaangenaam of sleg.
- Wat 'n oes mens!
| Vertalings: oes | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| oes |
- Wat sleg lyk of voel.
- Sy lyk maar oes, ek wonder wat fout is?
| Vertalings: oes | |||
|---|---|---|---|