Gaan na inhoud

onkreukbaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   onkreukbaar     onkreukbare        
Vergrotend   onkreukbaarder      
Oortreffend   onkreukbaarste  
on•kreuk•baar
Opreg, eerlik, onaantasbaar, onomkoopbaar.
As mens was hy onkreukbaar in al sy doen en late, beskeie en dienswillig in die omgang en 'n volmaakte vriend.

    Vertalings

  Vertalings:    onkreukbaar
Arabies: لا يرقى إليه الشك(ar)
Duits: unanfechtbar(de)
Engels: unimpeachable(en)
Frans: irréprochable(fr)
Russies: bezoepretsjni(ru)


Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   onkreukbaar  
Verboë   onkreukbare  
Partitief   onkreukbaars  
Onkreukbaar; opreg, eerlik, onaantasbaar, onomkoopbaar.

    Vertalings

  Vertalings:    onkreukbaar
Arabies: لا يرقى إليه الشك(ar)
Duits: unanfechtbar(de)
Engels: unimpeachable(en)
Frans: irréprochable(fr)
Russies: bezoepretsjni(ru)