ontploffing
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ontploffing | ontploffings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ontploffinkie | ontploffinkies |
- ont•plof•fing
- IPA: [ontplofˈfing]
- Die skielike en kragtige uitmekaarspat en verbrokkeling van iets sodat die stukke daarvan teen hoë spoed uitmekaarspat en wat met 'n hoë energievrystelling gepaard gaan - gewoonlik gekenmerk deur 'n harde slag en 'n skokgolf wat daarop volg.
- Die ontploffing het die hele dorp verwoes.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|