Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- •oop
- Nie toe, gesluit of dig geseël nie; iets of iemand kan daardeur beweeg.
- Nie bedek of beset nie.
- Die deur is oop.
- Is hierdie sitplek oop?
- «Oop en bloot.»
- Dit word nie verbloem nie.
- «Die deur staan vir hom oop.»
- Hy is welkom.
- «Hou 'n agterdeur oop.»
- Sorg vir 'n moontlike uitweg.
- «Hy het 'n oop hand.»
- Hy is vrygewig.
- «Sy speel oop kaarte.»
- Hy is eerlik.
- «Die ark is vandag behoorlik oop.»
- Almal kom kuier.
- «Die sluise van die hemel trek oop.»
- Dit reën vreeslik hard en baie.
- «Die jag is toe, maar die geweer se loop is oop.»
- Al is die jag toe, skiet sommige mense nog.
- toe