toe
Voorkoms
- Die bywoord is sedert ongeveer 890 uit Oudnederlands as th(u)o bekend.[1]
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | toe |
| Attributief | toeër |
| Partitief | toeste |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- Nie oop nie; bedek; gesluit.
- Die hek is toe.
- Maak toe die deur.
| Vertalings: toe | |||
|---|---|---|---|
| Bywoord |
|---|
| toe |
- Op hierdie tyd.
- Hy het dit toe gedoen.
| Voegwoord |
|---|
| toe |
- Op die tyd wat; wanneer.
- Toe ek daar aankom, was dit reeds te laat.
| Tussenwerpsel |
|---|
| toe |
- Aansporing tot ’n handeling.
- Sus; gerus stel.
- Toe, kom nou.
- Ag, toe maar, dis nie so erg nie.