westelik
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | westelik | westelike | westelikes | |
| Vergrotend | westeliker | |||
| Oortreffend | westelikste | |||
- wes•te•lik
- Wat betref die weste; in die weste geleë wees.
- Ook 'n tweede poging om meer westelik met behulp van 'n groot muur 'n verdedigingslinie op te trek word deur aanvalle van die Hunne verydel.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|