gas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gas | gasse |
- Hulp:IPA: [χɑs]
- خَسْ , meervoud: خَسِی
- Enige stof in lugvormige toestand.
- In vergelyking met die vloeistof- en vastetoestand van materie het 'n gas 'n laer digtheid en viskositeit.
| Vertalings: gas | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gas | gaste |
- Iemand wat tydelik in die huis van 'n ander oorbly.
- Genooide besoeker.
- Klant in 'n hotel of restourant e.d.
| Vertalings: gas | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gas.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | gas | gas(s)es |
- IPA: Suid-Afrikaans: [gæs], meervoud: [ˈgæsəz]
- Brits: [gæs], meervoud: [ˈgæsɪz]
- Amerikaans: [gæs], meervoud: [ˈgæsəz]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | gas m | gas |
| (met lidwoord) | il gas | i gas |
- Gas, enige stof in lugvormige toestand.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | gas o | gassen |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | gas' | gassen |
| Datief | gas(se) | gassen |
- IPA:
- Nederlands: [ɣ̊ɑs], meervoud: [ˈɣ̊ɑsə(n)]
- Belgies: [ʝɑs], meervoud: [ˈʝɑsə(n)]
- Gas, enige stof in lugvormige toestand.
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| gas m | el gas | gases | los gases |
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [gas], bepaald: [ɛlˈgas]; meervoud: [ˈgases], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈgasez], (voor "r":) [ˈgaseɾ]; bepaald: [lɔzˈγases], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [lɔzˈγasez], (voor "r":) [lɔzˈγaseɾ]
- Noord- en Sentraal-Spaans: [gas], bepaald: [ɛlˈgas]; meervoud: [ˈgases], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈgasez], (voor "r":) [ˈgaseɾ]; bepaald: [lɔzˈγases], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [lɔzˈγasez], (voor "r":) [lɔzˈγaseɾ]
- Silwerrivier-Spaans: [gas], bepaald: [ɛlˈgas]; meervoud: [ˈgaseh], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [ˈgaseɦ], (voor "r":) [ˈgaseɾ]; bepaald: [lɔɦˈγaseh], (voor "b", "d", "g", "hi", "l", "m", "n", "v" en "y":) [lɔɦˈγaseɦ], (voor "r":) [lɔɦˈγaseɾ]
- Gas, enige stof in lugvormige toestand.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | gas g | gasen | gaser | gaserna |
| Genitief | gas' | gasens | gasers | gasernas |
- Gas, enige stof in lugvormige toestand.
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Woorde in Engels van lengte 3
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Woorde in Italiaans
- Selfstandige naamwoorde in Italiaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde in Spaans
- Woorde in Sweeds