piesang
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| piesang | piesangs |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| piesankie | piesankies |
- پِیسَڠْ , meervoud: پِیسَڠْسْ
- (vrugte) Soort tropiese vrug (
Musa sapientum).
- 'n Piesangboot is 'n nagereg met piesang en roomys as hoofbestanddele.
| Vertalings: piesang | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor piesang.