piramide
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| piramide | piramides |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| piramidetjie | piramidetjies |
- Van Grieks: 'πυραμίς', piramis.
-
(lêer)
- pi•ra•mi•de
- Ruimtelike figuur, bestaande uit 'n veelhoek op grondvlak en driehoekige syvlakke wat met ’n punt na bo loop.
- (boukunde) Bouwerk wat die vorm het (soos Egiptiese grafmonumente).
- Die basis van 'n piramide kan drie-, vier- of meerhoekig wees.
- Baie beskawings dwarsoor die wêreld het piramides gebou.
| Vertalings: piramide | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor piramide.