planeet
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
planeet | planete |
- (sterrekunde) 'n Voorwerp wat om 'n ster wentel, wat massief genoeg is dat sy vorm hoofsaaklik deur swaartekrag bepaal word, wat nie kernversmelting ondergaan nie en wat massief genoeg is om die gebied rondom sy wentelbaan van kleiner planeetagtiges skoon te vee.
- 'n Dwergplaneet. Die onderskeid tussen planeet en dwergplaneet word nie universeel erken nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor planeet.