Gaan na inhoud

dwergplaneet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook planeet
Enkelvoud Meervoud
  dwergplaneet     dwergplanete  
(sterrekunde) 'n Soort kleiner planeet. 'n Dwergplaneet wentel om 'n ster en is massief genoeg is dat sy vorm hoofsaaklik deur swaartekrag bepaal word, maar is nie massief genoeg om die omgewing rondom sy wentelbaan van kleiner planeetagtiges skoon te vee nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dwarf planet(en)
Nederlands: dwergplaneet(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dwergplaneet.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dwergplaneet v/m dwergplaneten 
Verkleinwoord dwergplaneetje dwergplaneetjes
(sterrekunde) Dwergplaneet

    Eienskappe

Geskiedkundig vroulik; vandag ook manlik. Telbaar.

    Uitspraak   

Hulp:IPA: [ˈdʋɛrχ.pla.net]
(lêer)