positief
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | positief | positiewe | positiefs | |
Vergrotend | positiewer | positiewers | ||
Oortreffend | positiefste | |||
Gesubstantiveer | ||||
Enkelvoud | Meervoud | |||
die positiefste |
- IPA: [puə̯səˈtif], meervoud: [puə̯səˈtivə]
- stellend: [puə̯səˈtif], attributief: [puə̯səˈtivə], partitief: [puə̯səˈtifs]
- vergrotend: [puə̯səˈtivər], partitief: [puə̯səˈtivərs]
- oortreffend: [puə̯səˈtifstə]
- پُوَسِتِیفْ , meervoud: پُوَسِتِیڤِی
- stellend: predikatief: پُوَسِتِیفْ , attributief: پُوَسِتِیڤِی , partitief: پُوَسِتِیفْسْ
- vergrotend: پُوَسِتِیڤِرْ , partitief: پُوَسِتِیڤِرْسْ
- oortreffend: پُوَسِتِیفْسْتِی
- Stellig, seker.
- Werklik, wat streng bepaal is.
- (wisk.:) Groter as nul.
Vertalings: positief | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
positief | positiewe |
Vertalings: positief | |||
---|---|---|---|