pruim

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pruime.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  pruim     pruime    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pruimpie     pruimpies  

Uitspraak

IPA: [prœʏ̯m], meervoud: [ˈprœʏ̯mə]; onbepaalde wys: [prœʏ̯m], verlede deelwoord: [xəˈprœʏ̯m]

Met Arabiese letters

پْرُیْمْ , meervoud: پْرُیْمِی ; onbepaalde wys: پْرُیْمْ , verlede deelwoord: خِپْرُیْمْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(vrugte) Soort gladde pitvrug of die boom wat die vrugte dra (op Wikispecies ''Prunus domestica).

    Vertalings

  Vertalings:    pruim
Duits: Pflaume(de)
Engels: plum(en)
Sweeds: plommon(sv)
Zoeloe: ipulamu(zu)
Enkelvoud Meervoud
  pruim     pruime    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  pruimpie     pruimpies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Stukkie roltwak (tabak) waaraan gekou word.

    Vertalings

  Vertalings:    pruim
Duits: Priem(de)
Engels: quid(en), chew(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  pruim 
Verlede Tyd  ek   het gepruim        

Werkwoord

    Betekenisse

Tabak kou.

    Spreekwoorde

Hy maak van sy kies 'n looikuil (hy pruim tabak).

    Vertalings

  Vertalings:    pruim
Duits: priemen(de)
Engels: chew(en) (tobacco)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor pruim.