pylinkvis
Voorkoms

- pyl•ink•vis
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| pylinkvis | pylinkvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| pylinkvissie | pylinkvissies |
- (weekdiere) 'n Koppotige wat tot die orde
Teuthida behoort. - (weekdiere) Die gewone pylinkvis
Sepia vermiculata
- ʼn Yslike pylinkvis het by Britanniabaai in St Helenabaai aan die Weskus uitgespoel.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor pylinkvis.