inkvis
Voorkoms

- ink•vis
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| inkvis | inkvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| inkvissie | inkvissies |
- (weekdiere) 'n Ongewerwelde dier wat tot die klas
Cephalopoda behoort.
- Een verslag toon dat inkvisse hulle velkleur en -tekstuur binne sekondes volgens ’n wye verskeidenheid patrone kan verander.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor inkvis.