rampokker
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| rampokker | rampokkers |
- Uit Nederlands rampokker (1935), 'n afleiding van rampokken (1739) 'met 'n bende roof en plunder'.[1]
- ram•pok•ker
- (pejoratief) Pleger van gewapende roof; plunderaar; rower; misdadiger; lid van 'n straatbende.
- Teen daardie tyd het die rampokkers hulself lankal uit die voete gemaak.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sedert 1739; van Maleis rampok 'rowerbende'.[2]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | rampokker m | rampokkers |
- Hulp:IPA: [ˈrɑm.pɔ.kər]
, [rɑm.ˈpɔ.kər]
-
(lêer)
- ram•pok•ker
- (pejoratief) opstandeling, bendelid, lid van die Indonesiese magte wat vir onafhanklikheid veg
- «Waar het woord 'rampokker' gebezigd wordt, is de betekenis altijd negatief en dehumaniserend.[3]»
- Waar die woord 'rampokker' gebruik word, is die betekenis altyd negatief en dehumaniseer dit.
- ↑ Etimologiewoordeboek van Afrikaans: Supplement, WAT, Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, 2003, ISBN 978-0-9584401-3-4
- ↑ Etymologiebank
- ↑ Rudy Richardson & Rene' Moelker Wat Veteranen Vertellen: Verschillende Perspectieven Op Verhalen over Ervaringen Tijdens Militaire Operaties, Amsterdam University Press, 2010 ISBN 9085550343, ISBN 9789085550341 bls. 72
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 9
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Pejoratiewe in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 9
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Pejoratiewe in Nederlands