irrasionale getal
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| irrasionale getal | irrasionale getalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| irrasionale getalletjie | irrasionale getalletjies |
- ir•ra•sio•na•le ge•tal
- (wiskunde) 'n Getal wat nie as 'n breuk van twee heelgetalle geskryf kan word nie.
- 'n Irrasionale getal kan soms in wortelvorm geskryf word, soos die vierkantswortel van 2, of ook as 'n desimale getal wat NOOIT herhaal nie, soos pi.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor irrasionale getal.